Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit "Vergelegen" deur D.J. OPPERMAN
Uit "Vergelegen" deur D.J. OPPERMAN [boodskap #47241] Ma, 23 Julie 2001 23:30
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Uit “Vergelegen” van D.J. Opperman.

Simon van der Stel is aan die woord:

Ek kan nie doen wat julle net verlang,
want as Goewerneur moet ek ook die belange
van almal: swart en bruin en wit, vertolk.
Ons word in hierdie land nog almal één groot volk
uit baie volke saam, en neem van iedereen die beste.
Vorige onderwerp: "Die oue Wilg" deur TOTIUS
Volgende onderwerp: "Die lewe na die dood" deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:49:33 MGT 2024